# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hulle bied ‘n beloning van 350-duisend rand aan vir enige inligting oor waar die drie vermiste polisiekonstabels hulle bevind. Hy sê iemand moes êrens iets opgemerk het, veral sedert Linda (uitspraak: Lienda) Cebekhulu, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge vyf dae gelede die Engen-garage naby die Grasmere-tolplaza in die rigting van Johannesburg verlaat het:
Polisie bied beloning van R350 000 aan vir inligting oor drie vermiste polisiekonstabels [KLANK]
ENG FannieonConstables