Skip to content

Polisie bevestig stukke van motor is by Hennopsrivier vevind [KLANK]

# Die polisie het bevestig dat die soek- en reddingspanne stukke van ‘n voertuig – insluitend ‘n voor- en agterbuffer – by die Hennopsrivier in Centurion gevind het. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê kenners probeer vasstel of dit met die Volkswagen Polo verbind kan word waarmee die polisiekonstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge van Bloemfontein na Limpopo gereis het:

ENG AthlendaonVehicleParts