# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy het tussen 27 Julie en 2 Augustus aansienlike oorwinnings behaal oor georganiseerde misdaad en ernstige oortredings. Intelligensie-gedrewe en gekoördineerde operasies reg oor die provinsies het gelei tot die inhegtenisneming van 17-duisend-54 verdagtes. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê twee-duisend-911 gesoekte verdagtes is gearresteer. Hy sê 179 verdagtes is hoofsaaklik in KwaZulu-Natal en Gauteng vir moord in hegtenis geneem:
Polisie behaal aansienlike oorwinnings oor georganiseerde misdaad in Suid-Afrika [KLANK]
ENG VincentonVictories