# Polisie in Limpopo soek na verdagtes nadat twee toeriste in die Krugerwildtuin vermoor is. Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê ‘n 71-jarige man en sy metgesel het verlede Sondag by ‘n kamp in die park aangekom en is Woensdag laas gesien. Hulle liggame is Vrydag in die Levubu-rivier gevind:
Polisie begin soektog na verdagtes ná moord op twee toeriste in Krugerwildtuin [KLANK]
ENG MashabaONTourists