Skip to content

Polisie arresteer bykans 14 000 verdagtes in Operasie Shanela [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die afgelope week 13-duisend-915 verdagtes in hegtenis geneem tydens landswye Operasie Shanela-klopjagte. Daar is onder andere 190 verdagtes in hegtenis geneem vir verkragting, met 89 in KwaZulu-Natal. Die polisie het ook op 82 gesteelde voertuie en 99 onwettige vuurwapens beslag gelê. ‘n Taakspan in Emanguzi in KZN het 19 gesteelde voertuie herwin wat met oorgrensmisdaad verbind word. Die polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die operasies sal verskerp word om veiliger gemeenskappe te verseker:

AFR-VanWykOnArrests