# Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê twee polio-verwante virusstamme is opgespoor in monsters van afvalwater uit ‘n suiwerings-aanleg in Kaapstad. Die monsters is tydens roetine-omgewingsmonitering geneem, en geen menslike gevalle is opgespoor nie, terwyl ‘n uitbreking ook nie aangemeld is nie. Foster Mohale van die departement sê toesig is opgeskerp. Hy vra mense om waaksaam bly en alle vermeende simptome by gesondheidsorg-geriewe aan te meld:
Polio-virusstamme in Kaapstadse afvalwater opgespoor [KLANK]
ENG MohaleOnPolioVirus