# Platinum North West TV het sy amptelike bekendstelling op 1 Oktober aangekondig, wat die begin van ‘n nuwe era van uitsaaiwese vir Noordwes inlei. Platinum North West TV se uitvoerende hoof, Jonathan Ramotsei, sê die gemeenskapsgesentreerde kanaal is toegewy aan die vermaak, inlig en inspirasie van gehore deur middel van inhoud wat die diverse kultuur, talent en stemme van die provinsie weerspieël. Hy sê hulle beoog om aan die voorpunt van film- en televisie-ontwikkeling in die provinsie te wees: