Skip to content

Pikitup sluit Robinson-stortingsterrein tydelik na brand [KLANK]

# Pikitup het die Robinson-stortingsterrein in Johannesburg tydelik gesluit nadat ‘n brand daar uitgebreek het. Die woordvoerder van die afvalbestuursmaatskappy, Muzi Mkhwanazi, sê die stap is om die veiligheid van personeel, diensverskaffers en inwoners te verseker, terwyl nooddienste die brand sonder ontwrigting kan bestry. Hy het bevestig dat die oorsaak van die brand ondersoek word:

ENG-MkhwanaziOnLandfill