Skip to content

Phala Phala-diefstalsaak uitgestel tot September [KLANK]

# Die verhoor van drie beskuldigdes wat verbind word met die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-wildsplaas, is uitgestel tot 15 September en sal tot 8 Oktober duur. Imanuwela David, Froliana Joseph en Ndilinasho Joseph het in die streekshof in Modimolle verskyn, waar die verhoor uitgestel is aangesien Froliana Joseph hoogswanger is. Mashudu Malabi-Dzhangi van die NVG sê die drie staan tereg op klagtes wat huisbraak en geldwassery insluit:

ENG-Malabi-Dzhangi OnPhalaPhala