Skip to content

Phakula bevestig klaglegging teen Khan oor kokaïen-diefstal [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het gehoor die SAPD-adjudant-offisier, Boy Phakula, het ’n klag by die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ingedien teen die hoof van Misdaadintelligensie, Feroz Khan. Dit hou verband met die beweerde diefstal van dwelms en regsverydeling na die Aeroton-dwelmbeslaglegging van 715-kilogram kokaïen. In reaksie op kommissaris Sesi Baloyi se vraag het Phakula erken hy het nie Khan formeel van die besit van die dwelms beskuldig nie, aangesien hy geen bewyse gehad het nie:

ENG-Phakula-BaloyiOnKhan