Skip to content

People’s Movement for Change sê ongelykheid vererger onder die DA [KLANK]

# Die People’s Movement for Change sê president Cyril Ramaphosa se bewering dat die ANC kan leer by munispaliteite wat deur die DA bestuur word, is ‘n belediging vir die inwoners van die Wes-Kaap. Die woordvoerder van die beweging, Zandré Allen, sê as Ramaphosa sy land ken, sal hy weet families in Khayamandi leef steeds in armoede sonder enige werklike behuisingsgeleenthede. Hy sê dat inwoners in Khayelitsha, die grootste woongebied in Kaapstad, steeds tou staan vir basiese dienste terwyl die ongelykhede vererger:

AFR ZandreonWorsening