Skip to content

Patriotic Alliance-leier McKenzie dreig om aan regering van nasionale eenheid te onttrek [KLANK]

# Die leier van die Patriotic Alliance, Gayton McKenzie, dreig om sy party aan die regering van nasionale eenheid te onttrek. Dit sluit die ANC-beheerde koalisieregering in Johannesburg in. Die rede is Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, se versuim om Kenny Kunene onmiddellik weer as burgemeesterskomiteelid vir Vervoer aan te stel. Die PA-onderleier is van alle blaam onthef wat die moordbeskuldigde, Katiso ‘KT’ Molefe, betref. McKenzie het op Facebook gesê Morero het tot Maandag tyd om Kunene weer aan te stel:

ENG McKenzieOnCoalitions