Skip to content

Passasiersgetalle is steeds hoog op OR Tambo-lughawe [KLANK]

# Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê die passasiersgetalle bly hoog by die sentrale sekerheidspunt op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. ACSA se woordvoerder, Thea Govindsamy, sê mense beweeg nog effens stadiger, maar sekerheidsbedrywighede word goed ondersteun met nege siftingsmasjiene wat tans gebruik word. Sy sê die ontwrigting, wat toegeskryf word aan bedryfsprobleme, raak slegs OR Tambo, en bedrywighede op alle ander lughawens in die ACSA-groep verloop normaal:

ENG TheaonRemainHigh