Skip to content

Parlementslede stem ten gunste van die 2025-begroting [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die 2025 fiskale raamwerk vir die nasionale begroting aanvaar. Altesaam 194 parlementslede het ten gunste gestem, insluitend die ANC, ActionSA en IVP, terwyl 182 daarteen gestem het, insluitend die DA, EFF, MK, VF Plus en ‘n paar kleiner partye. ’n Voorgestelde BTW-verhoging wat die minister van finansies, Enoch Godongwana in die begrotingsrede ter tafel gelê het, was die twispunt. ANC-hoofsweep, Mdumiseni Ntuli, sê die werk van die regering moet nou voortgaan:

ENG NtuliOnBudgetPassing