# Die voorsitter van die Parlementere portefeuljekomitee vir Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Khusela Diko, sê die 150-miljoen-rand wat aan die Suid-Afrikaanse Poskantoor toegeken is, is onvoldoende om finansiële en bedryfsuitdagings aan te spreek. Die Poskantoor is sedert Julie 2023 in sakeredding. Die entiteit benodig ‘n reddingsboei van 3,8-miljard-rand om likwidasie te vermy. Diko erken dat dit ‘n krisis bly met ʼn onvolhoubare situasie vir werkers:
Parlementêre portefeuljekomitee vir Kommunikasie sê SA Poskantoor het meer geld nodig [KLANK]
ENG-DikoOnSAPO