Skip to content

Parlementêre komitee op Polisie vra wetsaanpassing na vryspreking van BBP-lyfwagte [KLANK]

# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee op die Polisie, Ian Cameron, dring aan op wetgewende hervormings om burgerlikes teen mishandeling deur BBP-lyfwagte te beskerm. Dit volg nadat die polisie agt van adjunkpresident Paul Mashatile se lyfwagte onskuldig bevind het ná die aanranding van burgerlikes op die N1-hoofweg in Gauteng in 2023. Hulle word steeds strafregtelik aangekla en sal weer op 10 Junie in die Randburgse Landdroshof verskyn. Cameron het aan Newzroom Afrika gesê die besluit is ’n skending van openbare vertroue:

ENG-CameronOnLegislation