# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi sê daar is kommerwekkende verbindings tussen ministers, polisiebeamptes, en sakelui, wat daarop dui dat georganiseerde kriminele netwerke polisiebedrywighede beïnvloed. Hy geruig tans voor die parlement se ad hoc-komitee wat ondersoek instel oor misdaad, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel. Volgens Mkhwanazi het Cedrick Nkabinde, die stafhoof van die voormalige minister van Polisie, Senzo Mchunu, die kontakbesonderhede van die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, aan hom gestuur:
Parlementêre komitee geskud deur bewerings dat ministers, polisie, en sakelui in geheime vennootskappe is [KLANK]
ENG MkhwanaziOnAlliances