# Die Parlement se Gekose Komitee oor Openbare Infrastruktuur versoek verdere hervorming in Suid-Afrika se infrastruktuurleweringstelsels. Hierdie standpunt volg nadat die uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, as voorsorgmaatreël geskors is ná ‘n forensiese verslag van PricewaterhouseCoopers bevind het sy het nie ingegryp toe waarskuwings uitgereik is oor ‘n suurstofaanlegtender van 836-miljoen-rand nie. Die voorsitter Rikus Badenhorst noem dit ‘n duidelike stap in die rigting van gevolgebestuur en bepleit verdere hervormings om openbare vertroue te herstel:
Parlementêre komitee eis hervorming van infrastruktuurlewering [KLANK]
ENG-BadenhorstOnIDT