# Die Parlement se voorsittende beamptes verwelkom die ooreenkoms oor die BTW-verhoging en fiskale raamwerk wat buite die hof bereik is. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent opgeskort en die maatreël amptelik geskrap. Die hof het die bevel uitgereik in die DA en EFF se saak om die BTW-verhoging tersyde te stel. Die Parlement se woordvoerder, Moloto Mothapo, sê dit bring ʼn oplossing vir ʼn ingewikkelde saak van groot nasionale belang:
Parlement verwelkom skikking oor BTW en fiskale raamwerk buite hof [KLANK]
ENG MothapoOnVATCourtOrder