Skip to content

Parlement se voorsittende beamptes veroordeel moord op IVP-LP Sithole [KLANK]

# Die Parlement se voorsittende beamptes het skok uitgespreek en veroordeel die moord op die IVP-adjunkhoofsweep, Khethamabala Petros Sithole. Die 68-jarige Sithole wat sedert 2010 lid van die Nasionale Vergadering was, is Saterdagaand in Katlehong aan die Oos-Rand doodgeskiet. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê Sithole was ʼn ervare en beginselvaste staatsamptenaar wie se lewe gekenmerk is deur toegewyde diens aan die mense van Suid-Afrika:

ENG MothapoOnSithole