# Die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie versoek ‘n behoorlike proses in die ondersoek van die Polisiekommissaris in KZN, Nhlanhla Mkhwanazi. Die Onafhanklike Polisie-Ondersoekdirektoraat ondersoek bewerings rondom sy betrokkenheid by die 2023 arrestasie van ‘n senior amptenaar by korrektiewe dienste, wat gekoppel word aan ‘n dwelmkartel by die Westville-gevangenis. Mkhwanazi moet teen Woensdag ‘n beëdigde verklaring indien. Die komitee se voorsitter, Ian Cameron, wag op die ondersoekverslag:
Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie vra behoorlike proses in Mkhwanazi-ondersoek [KLANK]
ENG-CameronOnIPID