Skip to content

Parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys eis optrede ná WSU-studenteskietery [KLANK]

# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys eis gevolgsbestuur by die Walter Sisulu Universiteit ná die noodlottige skietery van ‘n student, Sisonke Mbolekwa. Hy is na bewering Dinsdag tydens ‘n studentebetoging deur ‘n koshuisbestuurder geskiet. ‘n Verdagte is reeds in hegtenis geneem. Die komitee se voorsitter, Tebogo Letsie, het aan Newzroom Afrika gesê die universiteit se ongegronde bewering dat Mbolekwa nie ‘n geregistreerde student is nie, is onaanvaarbaar:

ENG-LetsieOnWSU