# Die Parlement sê hy aanvaar die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak oor John Hlophe van die MK-party se aanstelling as een van ses LP’s op die Regterlike Dienskommissie. Die hof het bevind die Nasionale Vergadering se besluit was nie regmatig of rasioneel nie, aangesien hy as regter in ʼn staat van beskuldiging geplaas is. Die parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, sê hulle neem kennis van die hof se vertolkende riglyne oor die betrokke grondwetlike voorsiening wat die aanstelling van LP’s op die kommissie betref:
Parlement aanvaar hofbeslissing oor John Hlophe op Regterlike Dienskommissie [KLANK]
ENG MothapoOnHlopheRuling