Skip to content

Papierbedryf belê in volgende generasie ingenieurs met ‘n R320-duisend beursprogram [KLANK]

# Die Papier- en Geallieerde Vervaardigers van Suid-Afrika het ‘n beursprogram vir ‘n 2027/2028-meestersgraad in ingenieurswese bekendgestel om die volgende geslag chemiese ingenieurs te ondersteun. Die inisiatief is daarop gemik om vaardigheidsontwikkeling te versterk en innovering in die sirkulêre bio-ekonomie in die pulp- en papiersektor te bevorder. Jane Molony van die organisasie sê die program bied ‘n tweejaarbeurs ter waarde van 320-duisend rand aan vir finale jaar- of onlangse gegradueerdes in chemiese ingenieurswese om by uitgesoekte Suid-Afrikaanse universiteite te studeer:

ENG MolonyOnProgramme