Skip to content

Pandor waarsku oor SA se posisie in globale magstryd [KLANK]

# Die voormalige minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, is bekommerd oor Suid-Afrika se posisie te midde van globale magsverskuiwings. Sy het by die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley in die Noord-Kaap gemaan die land is vasgevang in Amerika se stryd vir wêreld-oorheersing. Pandor beklemtoon ook die behoefte aan ‘n meer inklusiewe en doeltreffende globale staatsbestuurstelsel om die verskuiwende internasionale dinamiek te hanteer:

ENG-PandorOnRelations