# Die raadsvoorsitter van die Nelson Mandela-stigting, Naledi Pandor, het versekeringsinstellings wêreldwyd versoek om saam te werk met wêreldleiers om toenemende wêreldrisiko’s hok te slaan. Sy het gepraat op die konferensie van die Internasionale Forum van Terrorisme-risikoversekerings-groepe in Kaapstad. Pandor het die behoefte aan gesamentlike optrede beklemtoon te midde van toenemende geweld, ekstremisme en klimaatbedreigings. Sy beklemtoon ook inklusiewe strategieë word vereis om hierdie uitdagings te versag:
Pandor vra versekeraars om saam te werk met wêreldleiers oor risikobestendigheid [KLANK]
ENG-PandorOnInsurance