# Die Padvragvereniging sê die jongste verhoging in die brandstofprys beklemtoon weer hoe blootgestel die bedryf aan die wisselvalligheid van die wêreld se oliemarkte is. Albei grade petrol styg met een-rand-34-sent per liter, terwyl diesel tussen twee-rand-93-sent en drie-rand-15-sent per liter meer kos. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê terwyl brandstofpryse styg, moet vervoermaatskappye, vloot-operateurs en klante hulle staal teen die druk op bedryfskoste:
Padvragvereniging sê wisselende brandstofpryse het verreikende uitwerking op voorsieningsketting [KLANK]
ENG KellyImpactOnFuelPriceIncreases