# Die Patriotic Alliance se leier, Gayton McKenzie, het die party se adjunkpresident Kenny Kunene 30 dae op verlof geplaas. Dit volg nadat Kunene, wat ook Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Vervoer is, by ʼn verdagte in die moord op Oupa Sefoka, ook bekend as DJ Sumbody, se huis in Sandton opgemerk is. Kunene ontken dat hy die moordbeskuldigde, Katiso “TK” Molefe, ken en sê hy was toevallig op die eiendom toe Molefe Maandag gearresteer is. McKenzie sê hy glo Kunene is onskuldig:
PA se adjunkpresident geskors oor vermeende bande met baasbrein agter DJ Sumbody se moord [KLANK]
ENG McKenzieOnKunene