Skip to content

OVK-voorsitter waarsku teen ‘geheime geld’ in die politiek, vra kragtige hervormings [KLANK]

# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê Suid-Afrika moet dringend sy politieke befondsingswette hervorm om te verhoed dat geheime geld en onregverdige voordeel die demokrasie ondermyn. Moepya het op die kommissie se eerste politieke befondsingsimposium in Durban, KwaZulu-Natal, gewaarsku die huidige reëls kan steeds groter partye bevoordeel. Hy bepleit dat die Parlement die deursigtigheid versterk, openbare befondsing verhoog, billike toegang vir kleiner partye en onafhanklike kandidate verseker, en verbeterde afdwinging om vry en oop verkiesings te beskerm:

TERUGAANKONDIGING: Hierdie berig is deur die Nasionale Persklub verskaf.

ENG MoepyaOnFunding