# Die Verkiesingskommissie het ‘n weeklange program van gesprekke met belanghebbers in KwaZulu-Natal afgesluit, wat daarop gemik was om demokrasie en kiesersdeelname voor die 2026-plaaslikeregeringsverkiesings te versterk. Tydens die besprekings het koning Misuzulu kaZwelithini steun vir vreedsame kiesersmobilisering belowe. Die OVK het kennis geneem van ‘n opname wat dalende vertroue en onttrekking aan die politiek toon. Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, het bevestig dat voortgesette kieserregistrasieveldtogte, personeelopleiding en grensverskuiwings aan die gang is om geloofwaardige, inklusiewe verkiesings te verseker:
OVK sluit KZN-gesprekke af voor plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]
ENG-MoepyaOnKZNVoters