# Die Pietermaritzburg-landdroshof het die Onafhanklike Verkiesingskommissie-gebiedsbestuurder, Nkosinathi Mnikathi, wat deur MK-partylede daarvan beskuldig is dat sy stemmateriaal onwettig sonder polisiebegeleiding tydens verlede jaar se verkiesings vervoer het, vrygespreek. Landdros Edmund Szudrawski het beslis dat Mnikathi binne die OVK-protokol-reëls opgetree het. Die OVK-uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, het die saak ‘n onnodige klad op die demokrasie genoem. Die MK Party se provinsiale adjunkkoördineerder, Shirley Willemse, sê sy is ontevrede met die uitspraak en sê daar is geregtelike vooroordeel:
OVK beampte in KZN vrygespreek na vervoer van stemmateriaal [KLANK]
ENG-WillemseOnAcquital