# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê Eskom se proses om elektrisiteit na die Stad Johannesburg af te sny, is steeds in werking ondanks berigte van ‘n skikking. Die kragverskaffer het bevestig hy sal voortgaan met sy regsproses oor onbetaalde skuld en het reeds sommige straatligte afgeskakel, met planne om voort te gaan met moontlike groter kragonderbrekings in Julie. Julius Kleynhans van OUTA sê enige kragonderbreking sal ernstige gevolge vir Johannesburg se ekonomie en noodsaaklike dienste inhou:
OUTA waarsku dreigement van kragonderbrekings in Johannesburg is steeds moontlik ondanks moontlike ooreenkoms [KLANK]
AFR KleynhansOnLoomingPowerCuts