Skip to content

OUTA waarsku bedreiging van kragonderbrekings in Johannesburg duur voort [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, ​​sê inwoners van Johannesburg moet nie aanvaar die risiko van elektrisiteitsonderbrekings is verby nie, al het Eskom sy openbare deelnameproses met 30 dae verleng. Die organisasie voer aan die verlenging los nie die onderliggende dispuut op nie, aangesien die Stad Johannesburg en City Power steeds miljarde in uitstaande skuld het. Julius Kleynhans van OUTA sê die bedreiging van moontlike toevoeronderbrekings duur voort te midde van voortgesette gesprekke:

AFR KleynhansOnLoomingThreat