# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het Eskom versoek om sy ooreenkoms met die Stad Johannesburg bekend te maak voordat enige onderbrekings in die elektrisiteitstoevoer oorweeg word. Die organisasie het ook strenger toesigmaatreëls voorgestel, insluitend onafhanklike monitering van elektrisiteitsinkomste en gereelde openbare verslagdoening. Julius Kleynhans van OUTA sê hoewel die nutsmaatskappy die reg het om geld wat aan hom verskuldig is, te verhaal, moet inwoners en besighede wat betaal, nie gestraf word vir die stad se finansiële mislukkings nie:
OUTA vra strenger toesig om Johannesburg se Eskom-skuld te vereffen [KLANK]
AFR KleynhansOnOversight