Skip to content

OUTA verwerp vertragingstaktieke in saak teen Johannesburgse maatskappy se gewese hoof [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy sal nie vertragingstaktiek toelaat in hul saak teen die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, nie. Die organisasie wil haar tot misdadige direkteur laat verklaar oor die noodlottige brand in die Usindiso-gebou in 2023 en beweerde onreëlmatige Covid-19-kontrakte. Botes het haar verdediging in die Hooggeregshof in Johannesburg ingedien en enige oortreding ontken. Stefanie Fick van OUTA dring daarop aan dat aanspreeklikheid nie vertraag moet word nie, en dat regstappe sal voortduur:

AFR FickOnTactics