Skip to content

OUTA verwelkom Eskom se besluit om burokrasie vir residensiële sonkraginstallasies te verminder [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik verwelkom Eskom se besluit om burokrasie vir residensiële sonkrag- en batterystelsels te verminder. Van 1 Oktober af kan nie net ingenieurs nie, maar ook geakkrediteerde elektrisiëns, kleinskaalse sonkraginstallasies onder die bestaande sertifikaat van voldoeningsraamwerk goedkeur. Dit sal koste en vertragings vir huiseienaars verminder. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage sê voortgesette skakeling met Eskom help om die energieregistrasiestelsel vir verbruikers te verbeter, terwyl veiligheid steeds onder huidige regulasies beskerm word:

ENG DuvenageOnRedTape