Skip to content

OUTA veroordeel City Power se sonkraggoedkeuringsproses as duur rompslomp [KLANK] 

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik, ​​sê City Power se nuwe ses-stap goedkeuringsproses vir sonkraginstallasies veroorsaak onnodige koste, vertragings en verwarring vir inwoners en ondernemings. Volgens die organisasie wend mense hulle tot sonkrag weens onbetroubare elektrisiteitsvoorsiening en stygende tariewe. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, voer aan bestaande voldoeningsertifikate verseker reeds dat veiligheid en wetlike standaarde nagekom word:

ENG DuvenageOnSolarApproval