# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Ouditeur-generaal se jongste munisipale ouditverslag toon plaaslike regeringsmislukkings bly steeds ‘n reusebron van kommer, met geen metro wat in die 2024/25-boekjaar ‘n skoon oudit behaal het nie. Julius Kleynhans van OUTA sê inwoners betaal steeds meer vir dienste terwyl hulle vervallende infrastruktuur en swak dienslewering ondervind. Hy vra beter finansiële bestuur en dringende hervormings om munisipaliteite se bestuur te verbeter voor die plaaslike regeringsverkiesing:
OUTA sê verslag van Ouditeur-generaal ontbloot verdiepende krisis in metrobestuur [KLANK]
AFR KleynhansOnMetroGovernance