# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Tembisa-hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, is vir plundering aangewend eerder as vir gesondheidsorg. Dit volg nadat ‘n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid onthul het sindikate word verbind met die diefstal van meer as twee-miljard-rand, met hospitaalpersoneel en gesondheidsbeamptes wat betrek word. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, vra beter beskerming vir fluitjieblasers en ‘n volledige oudit van alle Gautengse hospitale:
OUTA sê Tembisa-hospitaal is aangewend vir plundering in plaas van gesondheidsorg [KLANK]
ENG DuvenageOnLooting