Skip to content

OUTA moedig regering aan om interne kommunikasie te verbeter na BTW-fiasko [KLANK]

# Die organisasie teen belastingmisbruik, OUTA, het die regering van nasionale eenheid aangemoedig om interne kommunikasie te verbeter na die verwarring rondom die geskrapte BTW-verhoging. Die organisasie het die besluit verwelkom om BTW op 15-persent te hou, maar sê die situasie kon vermy gewees het deur beter koördinering. OUTA se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê Suid-Afrika se werklike probleem is nie inkomste nie, maar roekelose besteding en korrupsie:

ENG DuvenageOnVATDebacle