Skip to content

OUTA daag voormalige hoof van Johannesburgse Eiendomsmaatskappy voor die hof oor noodlottige Usindiso-brand [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik het regstappe ingestel in die Hooggeregshof in Johannesburg om die voormalige uitvoerende hoof van die Johannesburgse Eiendomsmaatskappy, Helen Botes, tot misdadige direkteur te laat verklaar. Die organisasie verwys na haar beweerde nalatigheid in die bestuur van die Usindiso-gebou, waar minstens 76 mense in Augustus 2023 in ‘n brand gesterf het. Stefanie Fick van OUTA sê Botes het haar posisie misbruik en versuim om openbare besittings te beskerm, tot nadeel van die stad en sy inwoners:

 

AFR FickOnUsindisoCase