Skip to content

Ouers in Limpopo gewaarsku om bykomende voorsorgmaatreëls te tref tydens skoolvakansie [KLANK]

# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo versoek padgebruikers om kinderveiligheid voorop te stel hierdie skoolvakansie. Ouers word herinner om hul kinders vas te gordel, afleidings te vermy wanneer hulle bestuur, en om kinders oor basiese padveiligheid te leer. Tidimalo Chuene van die departement, waarsku meer as een-duisend-600 jong lewens is in 2023 op nasionale paaie geëis, daarom is padveiligheid uiters belangrik:

ENG ChueneOnSchoolHolidays