Skip to content

Oscar Mabuyane dagvaar Julius Malema oor beweerde lasterlike verklarings [KLANK]

# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het in die Hooggeregshof in KuGompo City regstappe gedoen teen die EFF-leier, Julius Malema, oor beweerde lasterlike uitsprake. Hy vra die hof om die bewerings dat hy bedrieglik ‘n meestersgraad van die Universiteit van Fort Hare verwerf het, vals en onwettig te verklaar, skadevergoeding toe te ken en verdere opmerkings te voorkom. Woordvoerder Sonwabo Mbananga sê die herhaalde bewerings het Mabuyane se beeld skade berokken:

ENG MbanangaOnDefamation