# Die dodetal styg steeds waar Orkaan Melissa ‘n pad van vernietiging in die Karibiese eilande gelaat het. Orkaan Melissa, nou ‘n Kategorie 1 storm, spoed deur die Bahamas met gepaardgaande swaar reën en verwoestende winde. Die owerheid in Jamaika het vier lyke gevind en ten minste 23 mense, tien van hulle kinders, is in Haïti dood en een persoon is in die Dominikaanse Republiek dood. Die eerste minister van Jamaika, Andrew Holness, sê die verwoesting is katastrofies:
Orkaan Melissa eis lewens van meer as 20 mense in Karibiese Eilande [KLANK]
ENG HolnessEmergencyRelief
