Skip to content

Organiseerders belowe ‘n koste-doeltreffende benadering tot nasionale dialoog-aangeleenthede [KLANK]

# Die organiseerders van die nasionale dialoog sê hulle hou koste laag vir die eerste nasionale konvensie, met lokale, vervoer en dienste wat gratis deur die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria en ander vennote voorsien word. Die Nasionale Raad vir Ekonomiese Ontwikkeling en Arbeid, en die begroting van die Presidensie dek die byeenkoms se hoofkostes. Die woordvoerder van die konvensie, Zwoitwaho Nevhutalu, sê die benadering is om die druk op die staatskas te verlaag en breë deelname te verseker:

ENG NevhutaluOnBudget