# Defend Our Democracy het berigte veroordeel dat die voorsitter van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi, dopgehou word en intimidasie in die gesig staar wat verband hou met die Parlement se ondersoek na die Padongelukkefonds. Die woordvoerder, Naledi Kuali, sê sulke dade ondermyn die Parlement se grondwetlike oorsigrol en stel fluitjiblasers in gevaar, wat korrupsie in die Padongelukkefonds blootlê. Sy eis dat die Parlement en politieke partye beslissend optree om getuies te beskerm en aanspreeklikheid te verseker:
Organisasie veroordeel intimidasie van SKOOR-voorsitter en Padongelukkefonds-fluitjieblasers [KLANK]
ENG-KualiOnZibi-RAF