Skip to content

OPOD keer moordbeskuldigde Mandla Buthelezi aan vir borgtogoortreding [KLANK]

# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het die vermeende moordenaar van die Gautengse misdaad-bewaarder Chesney Keppler, die polisieman Mandla Buthelezi, weer in hegtenis geneem. Keppler is in Desember vermoor. OPOD se woordvoerder, Lizzy Suping, sê Buthelezi is in die Hooggeregshof in Johannesburg aangekeer vir vermeende intimidasie. Sy bevestig dat hy by die Moroka-polisiekantoor aangehou sal word tot sy volgende hofverskyning:

ENG-SupingOnButhelezi