# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het vyf verdagtes, insluitend lede van die Ekurhuleni Metropolisiedepartement, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ‘n privaat burger, in hegtenis geneem in verband met die moord op Emmanuel Mbense in 2022. Die geskorste adjunkhoof van die EMPD, Julius Mkhwanazi, is volgens berigte een van die gearresteerdes. Lizzy Suping van OPOD sê die verdagtes staan tereg op aanklagte van moord en regsverydeling en sal na verwagting môre in die Brakpan-landdroshof verskyn:
OPOD arresteer vyf verdagtes, insluitend Julius Mkhwanazi, oor moord op Emmanuel Mbense in 2022 [KLANK]
ENG SupingOnArrests