# Operasie Dudula sê hy gaan appelleer teen die Hooggeregshof in Johannesburg se onlangse uitspraak wat die groep verbied om te keer dat buitelandse burgers toegang kry tot openbare gesondheidsfasiliteite en skole. Die groep voer ʼn volgehoue veldtog wat keer dat buitelanders veral in Gauteng en KwaZulu-Natal toegang kry tot openbare geriewe. Die hof het bevind die groep se optrede is onwettig. Operasie Dudula se president, Zandile Dabula, sê die uitspraak skep ʼn gevaarlike presedent:
Operasie Dudula gaan appelleer teen die uitspraak oor sy optrede teen buitelanders [KLANK]
ENG DabulaOnRuling