Skip to content

Openbare Beskermer se kantoor het geen rekord van klagte deur Zimbabwiese Menseregtekommissie nie [KLANK]

# Die Openbare Beskermer se kantoor sê hy het geen rekord van ʼn klagte deur die Zimbabwiese Menseregtekommissie oor die weiering van mediese sorg aan Zimbabwiese burgers in Suid-Afrika nie. Die kommissie beweer hy het amptelik met die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, se kantoor geskakel oor berigte dat Zimbabwiërs by Suid-Afrikaanse hospitale weggewys word. ʼn Woordvoerder van die kantoor, Ndili Msoki, sê hulle het net in September verlede jaar met ʼn afvaardiging van die Zimbabwiese Menseregtekommissie vergader:

ENG NdilionRecord